Kompas word deur vrywilligers versorg. Huidiglik is die eindredaksie in Pretoria gesetel, waar die administrasie en drukwerk ook tans gedoen word. Sou u meer inligting wil bekom oor Kompas kan u die volgende persone kontak:
Eindredaksie: Prof Hans Boon (eindredakteur) Douwe Drijfhout Gerhard Bijker Marja Danielz Heleen Snijder E-pos: kompas@vgk.org.za
Administrasie: Louise Ros Tel: +27 12 3320127 E-pos: kompas.admin@vgk.org.za
Kontakpersoon Nederland: Henriƫtte van de Weide Tel: +31 53 4784561 E-pos: cj.vdw@home.nl
Webwerf Administrasie: Willemien Kleijn E-pos: wkleijn@gmail.com
|
|